Home Accommodation Facilities & Activities Heidelberg in Focus Gallery Enquiries Contact Us

Accommodation


The Bezuidenhout family occupied the Mansion since 1906 until 2020, when the remaining Bezuidenhout family members decided to convert the Mansion to accommodate Tours, Gatherings, Restaurant evenings, Photo sessions and our own unique De Rust Farm Stall. The Guesthouse is also available for overnight guests.

Units

Every unit has a television with selected DSTV channels and braai facilities. The property is completely fenced with eletric fencing. Undercover parking is available.

"FJB" features a double bed and an en-suite bathroom (shower and toilet) and a shared kitchen with a microwave, kettle, fridge, two plate stove, cutlery and crockery and a lounge with a TV with DSTV channels.

"Wilhelmina" features two single beds with a separate bathroom (bath, shower and toilet) It also has access to a share kitchen and a lounge.

These two units are connected with a shared kitchen and lounge. Both these units have shaded parking adjacent to the units and shared braai facilities.

"Frikkie" features a double bed with en-suite bathroom (bath and toilet). A kettle, cutlery and crockery supplied.

"Lalie" features two single beds with an en-suite bathroom (shower and toilet). A kettle, cutlery and crockery supplied.

Tariffs

  • R480 per person per night sharing
  • R900 per room per night (max. 2 persons)

Terms & Conditions

  • Tariffs are subject to a minimum of R900 per unit per night.
  • Payment is due on arrival.
  • No credit cards facilities available.
  • Tariffs subject to change without notice.

Akkommodasie


Die Bezuidenhout familie het die Herehuis sedert 1906 tot 2020, bewoon toe die nasate Bezuidenhout familielede dit goed gedink om die Herehuis aan te wend vir Toere, Byeenkomste, Restaurantaande, Fotosessies en ons eie unieke De Rust Padstal. Die Gastehuis is ook beskikbaar vir oornag gaste.

Eenhede

Alle eenhede is toegerus met televisies, geselekteerde DSTV kanale en braaigeriewe. Die eiendom is ten volle omhein met elektriese heining en onderdak parkering is beskikbaar.

"FJB" het 'n dubbelbed met ensuite badkamer (stort & toilet), 'n gedeelde kombuis met 'n mikrogolf, ketel, yskas en 2 plaat stoof sowel as eetgerei en breekware, 'n leefvertrek met 'n TV met DSTV kanale.

"Wilhelmina" het 2 enkelbeddens met 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en toilet en ook dan die gedeelde kombuis en 'n leefvertrek.

Hierdie twee eenhede word verbind deur 'n gedeelde kombuis en leefvertrek. Albei hierdie eenhede het dan skadunet parkering reg langs die eenhede en beskik oor 'n gedeelde braaifasiliteit.

"Frikkie" het 'n dubbelbed met ensuite badkamer met 'n bad en toilet. Die kamer bevat 'n ketel met koppies en eetgerei en breekware.

"Lalie" het 2 enkelbeddens met 'n ensuite badkamer met 'n stort en toilet. Ook 'n ketel met koppies en eetgerei en breekware.

Tariewe

  • R480 per persoon per nag wat deel
  • R900 per kamer per nag (maks. 2 persone)

Bepalings & Voorwaardes

  • Tariewe is onderhewig aan 'n minimum van R900 per eenheid.
  • Betaal asseblief met aankoms.
  • Geen kredietkaart fasiliteite.
  • Tariewe onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Proudly designed by Coffeebean Web Designs© Updated 9 September 2020.